Lottering Library
Cover of Deur die oog van ʼn naald (Afrikaans Edition)

Deur die oog van ʼn naald (Afrikaans Edition)

Mathews Phosa

Published
1996
Publisher
Tafelberg
ISBN
9780624034995

"Dit bly vir my ironies - en soms was dit vir my pynlik ongemaklik - dat ek selfs in die moeilikste dae in Afrikaans gedig het, en my diepste pyn daarin verwoord het."

Sy gedigte is 'n snelskrif waardeur diep verskuilde gevoelens tot uiting vernedering, woede, verset, triomf, en uiteindelik verootmoediging in gebed.