Lottering Library
Cover of Nooit is 'n lang, lang tyd

Nooit is 'n lang, lang tyd

Anchien Troskie

Published
2008
Publisher
Kwela Books
ISBN
9780795702778

Drie vriendinne gaan hou saam vakansie langs die see.

En in 'n oogwink verander 'n jare lange standvastige vriendskap in 'n stormagtige moeras. Daleen skraap eindelik die moed bymekaar om die waarheid omtrent haar en haar lover, Jan, se verhouding te vertel; Amelia praat laat een aand haar mond verby oor haar affair met 'n getroude man; en Karien — Karien pak haar goed en gaan vroeër terug huis toe. Want hoe kon haar twee béste vriendinne haar soveel jare lank 'n rat voor die draai?

More by Anchien Troskie