Lottering Library
Cover of Op 'n hoë noot

Op 'n hoë noot

P. H. Nortje

Published
2008
Publisher
Tafelberg Publishers Ltd
ISBN
9780624046653

’n Versamelbundel van die treffendste uittreksels uit P.H. Nortje se werk (jeugverhale en humoristiese sketse oor Wellington en sy mense).

Dit sluit milddadige wysheid, nugtere nostalgie en liefdevolle humor in. Aanhalings uit liedjies en rympies in sy werk dien as motto’s by die uittreksels.

Nortje se skryfwerk het die leesliefde by ’n generasie aangewakker (bv. Die Groen Ghoen, Die wildedruif val)