Lottering Library
Cover of Sieketroosters

Sieketroosters

Bertrand Retief

Published
1998
Publisher
Perskor Kagiso
ISBN
9780628036971

Die sieketrooster se taak was nie maklik nie. Hy moes dié wat krank van liggaam en gees is vertroos, hulle leer en stig. Met hierdie missie voor o0é was dit seker maklik om te moraliseer. Bertrand Retief doen dit egter anders. Sy luimige sketse getuig van iemand wat wyd gereis het, goed geluister het, mooi gekyk het, en nou terugkom om te sé dat hy wel rede tot droefenis op hierdie tranedal gevind het, maar ook innigheid, en veral heelwat om oor te lag. Kuur teen die somberheid van stukkende wereld.