
Spieserye
- Published
- 1988
- Publisher
- Tafelberg Publishers Ltd
- ISBN
- 9780624026907
Jan Spies het as storieverteller reeds legendaries geword. Daar is min in Afrikaans wat 'n storie kan laat vonk soos hy: elke situasie skerp en vermaaklik, en meesal knaend snaaks.
In Spieserye is al sy bundels vertellings versamel: Pilatus tot molshoop , Poort deur die koue , Profeet met kondensmelk en Pille vir servette .
Spieserye - liegstories, lagstories. Stories soos net Jan Spies hulle kan vertel.
(Dele uit flapteks)